OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,733 Episodes
180 – 200

Eredoktorsgraad aan Maye Musk toegeken

Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Universiteit van die Vrystaat se rektor en visiekanselier, Prof. Francis Petersen oor waarom daar besluit is om Maye Musk met 'n eredoktorsgraad te vereer.
8 May 2023 2AM 3 min

Die liedjie wat jy nie gedink het jy kort nie

Ons almal was al in die situasie waar jy nie iets kan vind waar jy dit gelos het nie, net om te hoor dat jou lewensmaat dit op die "regte" plek gebêre het. Die Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter het met hierdie liedjie vorendag gekom om sy frustrasie hiermee…
26 Apr 2023 1AM 1 min

Reën se Richann en Nolene is opgewonde vir Bloemskou

Richann en Nolene van die Afrikaanse groep Reën gesels met die Good Morning Breakfast-span en deel hul opwinding oor die komende Bloemskou wat dierdie jaar 140 jaar oud word. Die twee word ook genooi om by Shandor Potgieter in die Shouhuis te gaan kuier.
26 Apr 2023 12AM 5 min

Wat doen jy as jou kind se hart gebreek is?

Kliniese sielkundige, Marlize Heppel gesels met die Good Morning Breakfast-span oor wat jy as ouer moet doen indien jou kind 'n liefdesteleurstelling ervaar.
18 Apr 2023 12AM 3 min

Nicholis Louw se Coco Pops en Kaas

Die Good Morning Breakfast gesels met Nicholis Louw se nuwe liedjie, Coco Pops en Kaas. Louw deel dat dit een van sy gunsteling goed is om te eet. Margaret Whitfield is ook uitgedaag om dit te probeer.
18 Apr 2023 12AM 6 min

More Music Friday: Wikus Botma

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
7 Apr 2023 2AM 22 min

Hoekom is mense bang vir die Tandarts?

Of dit nou 'n kind of volwassene is, sommige mense is dodelik bang om tandarts toe te gaan. Die good Morning Breakfast-span wou self by 'n Tandheelkundige hoor waarom mense hierdie vrees het. Tandheelkundige, Janis Smit het met die Good Morning Breakfast-span gesels om sy opinie oor hierdie saak the…
7 Apr 2023 1AM 6 min

Hoe oefening jou geestesgesondheid kan verbeter

Die Good Morning Breakfast-span gesels met kliniese sielkundige, Marlize Heppel oor hoe 'n gesonde leefstyl en oefening 'n positiewe impak op jou geestesgesondheid kan hê.
4 Apr 2023 12AM 5 min

Sam Ludidi bids the Good Morning Breakfast farewell

On Friday 31 March 2023, Sam Ludidi, sports anchor on the Good Morning breakfast show announced that he would be leaving the show, OFM and Central South Africa. Sam will be returning to the Eastern Cape to be closer to his family.
31 Mar 2023 2AM 8 min

Snotkop skrik vir niks

Die Good Morning Breakfast-span gesels met Snotkop oor sy nuwe fliek "Skrik Vir Niks" en hy deel ook 'n bietjie motivering.
30 Mar 2023 1AM 5 min

Bloem Show and OFM introduces "The Show House"

Shandor Potgieter will stay in a show house at the Bloem Show for 140 hours to celebrate their 140th birthday. There will also be a live stream on ofm.co.za where you can follow all the action.
29 Mar 2023 2AM 2 min

Bloemskou: Wat jy kan verwag met hul 140ste verjaarsdag

Die tema vir vanjaar se Bloemskou is “Party Time” en volgens dit wat Hoof-Uitvoerende Beampte Elmarie Prinsloo vertel, gaan dit beslis 'n fees wees! Die Good Morning Breakfast-span het met haar gesels om te hoor wat skougangers kan verwag.
29 Mar 2023 1AM 8 min
180 – 200