Die Good Morning Breakfast-span gesels met kliniese sielkundige, Marlize Heppel oor hoe 'n gesonde leefstyl en oefening 'n positiewe impak op jou geestesgesondheid kan hê.
On Friday 31 March 2023, Sam Ludidi, sports anchor on the Good Morning breakfast show announced that he would be leaving the show, OFM and Central South Africa. Sam will be returning to the Eastern Cape to be closer to his family.
Die Toyota Cheetahs se Andell Loubser gesels met die Good Morning Breakfast-span oor die naweek se kragmeting teen die Pumas en die span speel "would you rather" met Loubser.
Shandor Potgieter will stay in a show house at the Bloem Show for 140 hours to celebrate their 140th birthday. There will also be a live stream on ofm.co.za where you can follow all the action.
Die tema vir vanjaar se Bloemskou is “Party Time” en volgens dit wat Hoof-Uitvoerende Beampte Elmarie Prinsloo vertel, gaan dit beslis 'n fees wees! Die Good Morning Breakfast-span het met haar gesels om te hoor wat skougangers kan verwag.
South Africa’s predicament started when the International Criminal Court (ICC) issued an arrest warrant for Putin over alleged war crimes. The Good Morning Breakfast team spoke to Darren Bergman, the Shadow Minister of International Relations and Cooperation about this situation.
Die Good Morning Breakfast gesels met haarstilis Zyneldi O'Reilly om uit te vind hoe gereeld jy jou hare moet was en wat sal gebeur indien jy net glad nie jou hare was nie.
The Good Morning Breakfast team finds out from Clinical Psychologist, La-Toya Stone what exactly a work spouse is and if it is wrong to have one. She also tells us what psychological impact it has on your work life to have a work spouse.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Dr Chantelle van der Bijl om uit te vind wat die oorsaak is dat mens soms steeds moeg is in die oggend na jy wakker geword het.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Toyota Cheetahs-stut, Hencus van Wyk voor hulle kragmeting met die Bulle en hoor oor die Cheetahs se gereedheid vir hierdie kragmeting. Hencus deel ook meer oor 'n spesiale baard styl wat hy graag dra.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met ‘n navorser van die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap, Dr Stefan Lotz om meer uit te vind oor terraforming en of dit beter sal wees vir die mensdom om hulself eerder op die maan te vestig as op Mars.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Dr. Chantelle Van der Bijl, ook bekend as Bloem Momdoc oor die voordele van borsvoeding en die skenk daarvan.
The 17-year-old Taheera Augousti, who made her debut for the Proteas women's hockey team joins the Good Morning Breakfast. She shared more about her journey and what it is like to be a part of the team.
Na 'n gesprek met Dr Annemarie Wentzel van die NWU oor of vrouens meer pyn as mans kan hanteer, het Shandor en Sam van die Good Morning Breakfast onderneem om gewax te word en te kyk hoeveel pyn hulle kan vat.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Doktor Annemarie Wentzel van die NWU om uit te vind of vrouens meer pyn as mans kan hanteer. Dr Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus daarop om die fisiologiese meganismes wat tydens akute en chroniese kardiometaboliese, hidrodinamiese en sielkundige…
Die Good Morning Breakfast-span gesels met die Cheetahs hakker, Louis Van der Westhuizen voor hulle wedstryd teen die Griffons asook die Rugby Wêreldbeker wat oppad is.
16 Mar 2023 1AM
5 min
260 – 280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.