OFM OFM Nights

OFM Nights

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Fridays, 19:00 - 23:00.
Daily English South Africa Leisure · Music
393 Episodes
140 – 160

Own It - Lidia Pretorius [2 van 4]

Hoe kan my taalgebruik die menseregte van gestremde persone bevorder of skade aandoen? Lidia Pretorius vertel jou meer oor taalgebruik wat die menseregte van gestremde persone bevorder.
21 Oct 2020 1PM 5 min

Herb of the week: Ginger

Our health specialist, Marna Coetzee, shares some insight on this amazing herb. She shares how you can use it and also when it is a good idea to stop taking in ginger.
20 Oct 2020 1PM 2 min

Own It - Lidia Pretorius [1 van 4]

In hierdie episode kyk ons na diversiteit in die gestremdheidssektor en Lidia deel ook die feit dat gestremde persone is nie a homogene groep nie.
14 Oct 2020 2PM 6 min

Klanktoets - Bonnie Jackson met "Lost"

Doen jouself 'n guns en luister na hierdie gesprek en vat dit ook daai een stap verder en kyk of jy haar musiek in die hande kan kry, sy gesels oor haar enkelsnit, "Lost".
8 Oct 2020 2PM 3 min

Soundcheck - ZEBRAMAN with GREEN & LOVIN’

Their first offering as a single is called GREEN & LOVIN’. Part of a five track EP set for release later this year, the single was already written in September 2019. A song with many different sounds and qualities, it was inspired by escaping false 'utopias' that people tend to…
1 Oct 2020 11AM 4 min

Klanktoets - Ruiter Piet se "Lente"

Na die sukses van Ruiter Piet se debuut enkelsnit “Minnie se Liedjie” en sy tweede enkelsnit “Swaai” is hy terug met sy nuutste enkelsnit "Lente"
21 Sep 2020 2PM 5 min

Soundcheck - Rubber Duc 'The Fall"

THE FALL gaan, volgens hoofsanger Nick Jordaan, oor verlief raak en die opofferinge wat jy bereid is om vir die liefde te maak.
26 Aug 2020 2PM 3 min

Klanktoets - Len Muller gesels "Toevlug"

Die talentvolle musikant en sanger, Len Muller het geen bekendstelling nodig nie. Hy het vroeër in 2020, die enkelsnit en musiekvideo vir sy liedjie, Heildronk, vrygestel, en aanhangers en radiostasies landswyd is gaande daaroor! Nou volg sy enkelsnit, TOEVLUG. Hierdie liedjie, wat deur Len en Stella (Christelle Combrink) geskryf is…
19 Aug 2020 2PM 4 min

Own It - Terry-Ann Adams [Episode 1 of 4]

On Own It we hear from Terry-Ann Adams, who grew up the only albino in her community. Born and raised in Eldorado Park in Johannesburg, she had to endure a lot of prejudice and discrimination.
13 Aug 2020 1PM 5 min

Klanktoets - Jan Blohm gesels "Jenny"

Jan Blohm, se konsep-album, JENNY, wat uit veertien snitte bestaan is pas bekendgestel. Dit vertel die storie van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie, De Aar, woon. Dit is die eerste keer wat hy so ’n projek aanpak, maar volgens hom is dit iets wat…
5 Aug 2020 10AM 5 min

Own It - Erik Holm [Deel 5 van 5]

In die laaste episode saam met Erik Holm, gesels hy oor die uitdagings van persoonlike en liefdesverhoudings, in die geval waar een persoon 'n kwadrupleeg is. Dit sluit ook die reeks af saam met Erik.
5 Aug 2020 10AM 5 min

Own It - Erik Holm [Deel 4 van 5]

Erik Holm gesels In hierdie episode oor die mense wat hom met dag-tot-dag take moet help, die "caretakers", asook die res van die mense wat oor sy pad gekom het toe hy as kwadrupleeg moes leer om weer die lewe aan te pak.
30 Jul 2020 1PM 6 min

Own It - Erik Holm [Deel 3 van 5]

In hierdie episode, gesels Erik Holm oor sy familie en hoe hulle bygestaan het na sy ongeluk en hoe hulle hom steeds bystaan.
21 Jul 2020 1PM 6 min

Own It - Erik Holm [Deel 2 van 5]

Erik Holm en Cyril Viljoen sit hulle gesprek voort en in hierdie episode verduidelik Erik hoekom dit vir hom belangrik is dat mense die verskil tussen 'n parapleeg en 'n kwadrupleeg moet verstaan.
20 Jul 2020 1PM 6 min

Own It - Erik Holm [Deel 1 van 5]

In die eerste episode van ons gesprek met akteur, Erik Holm, vind ons meer uit oor wat presies met hom in 2007 gebeur het, as jy nie met sy storie bekend is nie. Hy deel ook hoe die kunste hom die vermoë gee om emotioneel gesond te bly.
16 Jul 2020 1PM 5 min

SoundCheck - Fay Lamour releases EP "Blue to Yellow"

Fay Lamour is a singer, songwriter, pianist, and producer from South Africa. Her music pays homage to the upbeat jazz sounds of the 1920’s whilst incorporating a modern twist which is sonically soft, yet emotionally intense. Here she talks about her album and single "Blue to Yellow".
15 Jul 2020 1PM 3 min
140 – 160