Van Happy Uncles tot Barakat en Kole & Deeg: Yolani Abrahams deel haar kospad en haar nuwe beoordelaarsperspektief op Kokkedoor. Kokkedoor: Son & see bestaan uit agt episodes en begin op Donderdag 20 November om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
In hierdie onderhoud deel Hennie en Nicole hul vierde seisoen se avonture: van die uitgestrekte duine van Sossusvlei tot die kleurrike strande van Madagaskar, terwyl hulle vreemdelinge ontmoet en nuwe resepte ontdek. Sluit by ons aan vir ’n intieme kykie in die reis, die kultuur en die kosavonture wat Wanderlus…
Ontmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die Sinkhuisie in Riviera, Pretoria. Vanaf 5 November, 20:00, kykNET (DStv 144)
Luister na Marco Botha se gesprek en stap saam met’ MegaBoere in ’n nuwe seisoen vol durf, innovasie en hoopgedrewe boerdery. Vanaf 13 Oktober 20:00 op kykNET (DStv 144).
MasterChef SA expands to e.tv with rebroadcasts on eReality and eExtra, inviting contestants who celebrate South Africa’s heritage and official languages. Last year’s Bloemfontein winner, Bridget Mangwandi, paved the way, and OFM fans hope for more home cooks to shine. Enter by 16 October for a chance at R1 million…
Die gewilde kykNET-reeks 1 Spoor avonture vat weer die pad in ’n tweede seisoen en nooi kykers uit na ’n avontuur vol kameraadskap, opwindende roetes en onvergeetlike ontmoetings. 1 Spoor avonture begin Maandag 6 Oktober om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Aanhangers van kykNET (DSTv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters kan uitsien na ’n opwindende Oktober, wanneer nuwe karakters hul verskyning maak. Terwyl geliefde karakters se verhoudings verder beproef word en stories nuwe rigtings inslaan. Diepe Waters word Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Ontdek die man agter Ice: rof aan die bui, maar met ’n sagte binneste. Keeno-Lee Hector deel sy insig oor Ice se terugkeer en die dinamiek in Skemergrond. Skakel van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) in om te kyk hoe dinge in Skemergrond nog warmer raak.
Adriana Faling, wat haar TV-debuut as Tessa in Egoli gemaak het, skakel oor na ’n nuwe rol as die opregte en deernisvolle Dominee Carike Mostert in Diepe Waters. Carike bring ’n vars, verhoudingsgefokusde benadering tot geloof wat die gemeenskap en die status quo in Boskruin uitdaag.
Die patriarg en matriarg van die gesin word vertolk deur Izak Davel en Christel van den Bergh – twee geliefde akteurs wat weer terugkeer na kykNET. Bekend vir sy deurbraakrol in Egoli, tree Izak Davel in die rol van Schalk Viljoen – ’n voormalige Olimpiese marathon- en triatleet wie se…
Dominee Wayne dop dinge omtrent om in Skemergrond, en hy vind dalk ook liefde… Skakel elke Maandag tot Donderdag om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
n Reis deur dorpe en stories wat gewoonlik buite die lig bly, vertel deur die mense self—wat hul risiko’s en hoop uitdruk. Govan Ontbloot begin op Dinsdag 30 Julie om 21:00 op kykNET (DStv kanaal 144)
Ontdek hoe gewone Suid-Afrikaners die toekoms van hul gemeenskappe verander—van dié wat infrastruktuur herbou tot dié wat voedselonsekerheid bekamp. Hierdie driedelige dokumentêre reis, begin op 27 Julie op kykNET, laat jou gesels oor hoop, vindingrykheid en die krag van gemeenskapswerk. Moet dit nie misloop nie!
Jean kom vertel ons waarmee hy alles besig is en wat jy van Arno sy karakter verwag. Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30
Met sy kenmerkende warmte, humor en empatie nooi Hannes van Wyk vanjaar weer ’n verskeidenheid gaste oor sy drumpel – van bekendes en kunstenaars tot stille rolspelers agter die skerms van Suid-Afrika se kultuur en geskiedenis. Sommige geselsies is splinternuut, terwyl ander só geliefd was dat hulle op versoek van…
Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30, en is ook beskikbaar op DStv Stream.
2 Jul 1PM
7 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.