Sue Payler-Slabbert is terug op ons TV-skerms! Alles oor haar rol in ‘Krummels’
Loading player...
Sy’s terug! Ons kuier met aktrise en radiopersoonlikheid Sue Paylor-Slabbert oor haar karakter in Willie Esterhuizen se splinternuwe TV-filmkomedie ‘Krummels’.
Ons gesels oor wie sy speel, wat kykers kan verwag van die warm, hartroerende storie oor vyf bejaarde vriende wat weier om onder te kry en wat terugveg as hul skoolkosprojek deur ’n afperser bedreig word. ’n Fliek oor vriendskap, waardigheid en tweede kanse, met die perfekte mengsel van humor en emosie.
Plus: Sue vertel van haar terugkeer na ons TV-skerms na ’n lang afwesigheid en wat is volgende vir haar?
Moet dit nie misloop nie! ‘Krummels’ – Dinsdag 10 November om 20:00, eksklusief op kykNET (DStv-kanaal 144). Ook op DStv Stream en Catch Up.