
Minke Maries oor Ontwaak: "Hoeveel van jouself sal jy prysgee om te behoort?"
Loading player...
Die aktrise gesels met ons oor Sonvelt Media se nuwe psigologiese riller, die donker krag van groepsdruk, en wat dit beteken om werklik jouself te bly in 'n wêreld wat wil hê jy moet inpas. ONTWAAK begin 14 Julie eksklusief op DStv Stream wanneer die eerste twee episodes beskikbaar gemaak sal word. Daarna volg ’n nuwe episode weekliks.

