OFM OFM Nights

OFM Nights

OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Fridays, 19:00 - 23:00.
Daily English South Africa Leisure · Music
393 Episodes
240 – 260

Enriko Klopper speaks to author Howard Feldman

As today (20 March 2019) is International Day of Happiness and also Be Happy Day on OFM, Enriko got in touch with Howard Feldman, who recently published 'Smile, Dammit!' a book about optimism and hope. Take a listen... Read more:
20 Mar 2019 4AM 7 min

All about breastfeeding

Is cow's milk or formula milk harmful? What if you don't like breastfeeding? A Lactation Consultant, Vanessa Booysen educates us
12 Feb 2019 10AM 7 min

Asperger's Syndrome in children

Psychologist Este Pistorius, teaches us about Asperger's Syndrome in children. Symptoms, treatment etc. #MedicalMonday
5 Feb 2019 11AM 4 min

Caroline Grace op OFM Nights

Ons het opgevang met die beeldskone sangsensasie Caroline Grace. Sy is 'n baie besige dame en ons gesels ook bietjie oor hoe gereeld sy haar man Heinrich Brüssow sien. Ons verwag nog groot dinge van hierdie talent.
25 Jan 2019 11AM 5 min

Willem Botha op OFM Nights

Willem gesels musiek, TV, fotografie en boelies op sosiale media.. "Om nice te wees is die nuwe cool"
7 Nov 2018 1PM 5 min

Fatman op OFM Nights

Johan Brummer of "Fatman" gesels Cheetahs, hoekom hy die Blou Bulle ondersteun, nuwe musiek, en meer…
5 Nov 2018 1PM 3 min

Charlize Berg op OFM Nights

Ons gesels sommer vinnig met die nuwe mama en hoor waarmee sy besig is en wanneer ons haar in Sentraal SA kan verwag.
1 Nov 2018 1PM 2 min

Is jy dalk 'n NARSIS?

Sielkundige Melani vd Bergh gesels oor simptome, oorsake en behandeling van narsisme #MedicalMonday op #OFMNights
16 Oct 2018 4AM 8 min
240 – 260