OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
701 Episodes
40 – 60

Log Home Timbers SA is nou in Bloemfontein

Pulane Nel Sekepe het met Charles Myburgh, die eienaar van Log Home Timber SA in Bloemfontein, gesels. Hulle vuur hulle negende verjaarsdag en het promosies by hulle nuwe tak in Bloemfontein.
28 Oct 2024 3 min

Mondia: jou vennoot in geestesgesondheid

Mondia Woodlands, 'n gelisensieerde en geregistreerde psigiatriese hospitaal net buite Woodland Hills Estate in Bloemfontein, is daar om jou te help met jou geestesgesondheidskwessies. Pulane Nel-Sekepe het met Maritsa Naude, Mondia Woodlands se fasiliteitsbestuurder, gesels oor watter benadering Mondia volg om geestesgesondheidsuitdagings aan te spreek.
24 Oct 2024 5 min

Franja du Plessis voel Vere vir die boelies

Franja du Plessis gesels met Pulane Nel Sekepe tydens At Lunch oor hoe haar lied "Vere" mense vry moet stel van die gemene dinge wat boelies sê en wat hulle nie verstaan nie. Die waarheid oor jou is belangrik, glo in jouself en glo in jou geliefdes.
23 Oct 2024 6 min

Dis amper tyd vir die Kerlin MTB Classic 2024

Pulane Nel Sekepe het met Steyn Muller, die Voorsitter van Kelrin MTB, gepraat oor die komende Kerlin MTB Classic. Dis nie net vir fietse nie maar gesinsvriendelike aktiwiteite wat ontwerp is om deelnemers van alle ouderdomme te verwelkom is ook beskikbaar.
22 Oct 2024 5 min

Mondia: There to help you with your mental health

October is Mental Health Awareness Month. Pulane Nel-Sekepe spoke to Maritsa Naude, the facility manager of Mondia Woodlands in Bloemfontein, to discuss mental health and how Mondia can help you when you are struggling.
21 Oct 2024 5 min

Die Brocor Mad Car Mania Automobile Auction vind 2 November plaas.

AJ du Plessis, die uitvoerende direkteur van Brocor gesels met Pulane Nel Sekepe oor die opwindende komende Brocor Mad Car Mania Automobile Auction. Die veiling, wat op 2 November by die Toyota FS Stadion in Bloemfontein plaasvind, belowe 'n unieke ervaring vir motorliefhebbers. Hulle bespreek wat deelnemers kan verwag, hoe…
21 Oct 2024 3 min

Kos met n risiko vir en Borskanker: 'n Gesprek met Helen Wessels

Pulane Nel Sekepe gesels tydens #Pinktober met Helen Wessels van Wessels Claasen Dieticians oor die verband tussen dieet en die risiko van borskanker. Dit is belangrik om bewus te wees van sekere kosse wat moontlik die risiko kan verhoog, soos verwerkte vleis en oormatige alkohol. Deur 'n gesonde dieet te…
17 Oct 2024 7 min

Ons is mense nie klippe nie, Normaliseer emosies.

Pulane Nel Sekepe gesels met haar ma, Marlene Flett op At Lunch vir #PinkTober. Marlene is nie net 'n ma nie, maar ook 'n sielkundige wat insig bied oor die emosionele impak van 'n kankerdiagnose. Hulle bespreek dat daar geen "regte" of "verkeerde" reaksies is nie – dit is heeltemal…
3 Oct 2024 4 min

Maak elke hartklop tel!

Emoyamed Hospitaal in Bloemfontein het ‘n Akute Fisiese Rehabilitasie eenheid, waar persone na ‘n kardiovaskulêre insident fisiese rehabilitasie kan ontvang. Pulane Nel-Sekepe het met Petro Schoeman, fisioterapeut en die bestuurder van die eenheid, gepraat…
19 Sep 2024 6 min

Grey College hosts the High Schools Sevens Series; The Champions Tournament.

Friday 20th September and Saturday 21st September reigning champions, Grey College hosts the High School 7s Series Champions of Champions Tournament Proudly sponsored by Toyota that is managed and run by Weir Sport Promotions & Provantage Sport. Pulane Nel Sekepe Speaks to Darryl Weir to find out more.
18 Sep 2024 3 min
40 – 60