OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
706 Episodes
1 – 20

Hoerskool Potchefstroom Gimnasium nooi jou uit om hul opedag te besoek

Kayla Barker gesels met Mnr JR Jackson, Gimmies se Koshuisvader en Eerstespan Rugby afrigter, Jana Coetzer, hoofdogter en Ettienne Danhauser, hoofseun oor alles wat Gimmies aanbied. Kom vind uit hoekom Gimmies die skool van jou drome kan wees by hul opedag op die 12de Mei 2025. Vir meer inligting en…
24 Apr 7 min

C&F Motor Spares bied Cars in the Park aan

Naude Truter, lid van die OFS Veteraan Motorklub, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor C&F Motor Spares se "Cars in the Park" wat op die 1ste Mei plaasvind by Martie du Plessis in Bloemfontein. Jy kan jou kaartjie by C&F Motor Spares koop, of by die hek op die dag.
23 Apr 4 min

Pasgemaakte sonkragoplossing van Eco Trades

Maak seker jou besigheid is gereed vir die toekoms met ‘n pasgemaakte sonkragoplossing van Eco Trades. Sny jy jou elektrisiteitskoste en raak jy minder afhanklik van die netwerk. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Izak Oosthuizen om meer te hoor.
23 Apr 4 min

Bernice West is oppad Bloemskou toe!

Bloemskou 2025 is om die draai en Bernice West maak reg om julle te vermaak. Die 29ste April om 20:00 op die Coca-Cola verhoog - meer inligting op https://www.bloemskou.co.za/
21 Apr 3 min

Bloem Show 2025 is around the corner

Pulane Nel-Sekepe chats to Elmarie Prinsloo, CEO of the Bloemshow, as they get ready for Bloem Show 2025. Tickets are available for purchase along with a little surprise discount if you act quickly. More information can be found at https://www.bloemskou.co.za/
31 Mar 3 min

Bespaar landwyd met Samba

Pulane Nel Sekepe praat met Joalene Uys van Samba oor die diesnste wat hulle vir jou kan bied.
26 Mar 3 min

Verminder energiekoste met Eco Trades

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Izak Oosthuizen van Eco Trades oor vermorsing as dit by elektrisiteit kom en hoe ondernemings kan spaar.
25 Mar 3 min

SPU Community Big Walk

Pulane Nel Sekepe speaks to Professor Boitumelo Diale, Dean at the Faculty of Education at the Sol Plaatje University about their SPU Community Big Walk on 15 March 2025
10 Mar 4 min

Engo maak reg vir Nashua se jaarlikse Gholfdag

Ten bate van Engo, vind Nashua se jaarlikse gholfdag plaas op die 13de Maart 2025. Pulane Nel-Sekepe gesels met De Wet Claassens, Hoof Uitvoerende Direkteur van Engo Vrystaat om meer te hoor. Die gholfdag word vir die 5de jaar aangebied en De Wet Claasens vertel hoe besighede betrokke kan raak…
10 Mar 4 min

VKB Bieliemieliefees 2025: Blackbyrd

BlackByrd is ‘n poptrio van Kaapstad. Die groep bestaan tans uit Tarryn Lamb, Tasha en Tasché. BlackByrd se klank is stewig gewortel in popcountry met ballades oor liefde en hartseer. Tasha gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hul vertooning by die VKB Bieliemieliefees.
26 Feb 2 min

VKB Bieliemieliefees 2025: Brendan Peyper

Brendan, die 28-jarige jong sangsensasie wat spog met ‘n hele rits ranglystreffers, topklas-verkope en ‘n tjoken- blok optredeskedule, is gebore in Bloemfontein, hy het op sy familieplaas grootgeword en op veertienjarige ouderdom begin kitaar speel. Vanaf 2015 is hy een van die bekendste Suid-Afrikaanse sangers.
26 Feb 6 min

VKB maak reg vir die VKB Bieliemileliefees 2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Neil de Klerk, VKB Groep Hoof van Bemarking en Kommunikasie oor die belangrikheid van VKB se betrokkenheid by die VKB Bieliemieliefees. Neil de Klerk vertel ook waarna feesgangers kan uitsien hierdie jaar by die VKB Bieliemieliefees. Vir die fees program en vir meer inligting, besoek https://bieliemielie.co.za/.
26 Feb 3 min

CTU Training Solutions; Helping you build your future

Pulane Nel-Sekepe chats to Angelique de Beer, the Campus Business Developement Manager at CTU Training Solutions. Hands on, industry ready training getting students ready for the working world is the heartbeat of CTU Training Solutions, ensuring that all of their students are not just graduates, but work ready. Late registrations…
26 Feb 4 min

VKB Bieliemieliefees 2025: Robbie Wessels

Robbie Wessels is ‘n veelsydige kunstenaar met ‘n onweerstaanbare aantrekkingskrag vir Afrikaanse gehore regoor die wêreld. Sy unieke benadering, waar hy humor en diep emosies harmonieus vermeng, het hom ‘n geliefde ster gemaak in die musiek- en vermaakbedryf onder oud en jonk.
21 Feb 4 min
1 – 20