JF Vat Vlam 2026

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking.
Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam
Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
28 Sep English South Africa News · Business

Other recent episodes

Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer

Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise…
23 Sep 4 min

Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman

Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
22 Sep 4 min

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min