'Besproei vir Groei'-projek sluit op 31 Oktober, en Mayford nooi jou om in te skryf
Loading player...
As jou skool beskik oor 1 tot 5 hektaar grond en 'n waterbron, kry jou sakeplan gereed en besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om nou in te skryf!- OFM is die trotse Media vennoot van die Besproei vir Groei landbou skole projek.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van Mayford Seeds oor hul rol in hierdie projek
Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van Mayford Seeds oor hul rol in hierdie projek