Haarwurm kom toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor haarwurmbesmetting.
Daar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder…
Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof. Isabel van Tonder gesels met Arno van Arno du Plessis Wilddienste oor die veiling wat voorle.
Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA oor die onlangse taakspan wat deur minister Steenhuisen aangewys om die bek-en-klou strategie te implementeer en uit te wis.
Minister Steenhuisen het onlangs planne aangekondig om die bek-en-klouseer pandemie in Suid-Afrika te beheer en uiteindelik uit te wis. Elsabe Richard May gesels met DA woordvoerder, Jan de Villiers oor die planne en die uitvoering daarvan.
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media.
Die Bloemskou vind plaas vanaf 23 April tot 2 Mei. Daar moes egter indringende besluite geneem word oor hierdie jaar se skou as gevolg van die bek-en-klouseer. Isabel van Tonder gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, oor die verantwoordelike besluit wat geneem is, in belang van die…
Isabel van Tonder gesels met PD Cilliers, Voorsitter van die RPO se Dieregesondheidsforum in die Vrystaat oor bek-en-klouseer en die emosionele welstand van boere.
Tierhart sindroom en die skielike dood van jong kalwers is aan die toeneem in die veesektor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die verskynsel.
Isabel van Tonder gesels met Emmie Pietersen, direkteur by Agri Peritum Agri Institute oor hulle pad van ontwikkeling, voordele wat studente kan geniet en werksgeleenthede vir studente wat hulle kursus voltooi het by die instansie.
Die minister van landbou en landelike ontwikkeling het pas nuwe planne aangekondig om bek-en-klouseer in SA te beheer en hok te slaan. Ons luister na die samevatting deur minister Steenhuisen, Agri SA se reaksie daarop en Beyers Smit, Adjunk Nasionale woordvoerder van landbou in die DA wat ook 'n perspektief…
The Free State Agriculture Young Farmer of the Year competition is closing on 23 February 2026. Isabel van Tonder speaks to Doug Osler, regional winner in 2021, about the value he received, both personally and professionally from this competition.
Isabel van Tonder berig oor TLU SA se bekommernis oor NERSA se herbepaling van inkomstes, wat vir die volgende drie jaar van elektrisiteitsverbruikers verhaal gaan word.
Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat.
14 Jan 10PM
2 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.