Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Daar kom toenemende gevalle van melklintwurm besmetting in vee voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die veesiekte en die behandeling daarvan.
Biosekerheid, vloedskade en plattelandse veiligheid is van die grootste uitdagings waarmee Suid-Afrikaanse boere te kampe het. Willem de Chavonnes Vrugt, Agri SA-president, sê is die uitbreking van bek-en-klouseer is een van die grootste bekommernisse in die veebedryf. “Die biosekerheidsrisiko wat ons het en die impak wat dit het op die…
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Bibberweer wag op die suidelike binneland sowel as reën oor verskeie dele van die land. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, deel wat boere kan verwag in die komende week. OFM se Elsabé Richard-May het met hom gesels …
Die Pistacio neutbedryf is 'n opkomende uitvoermark en word ook as superkos beskou. Isabel van Tonder gesels met Anton Muller, onafhanklike Hortologiese konsultant, plaaslik en internasionaal, oor die bedryf.
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
Isabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek.
Digital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Die 2026-oes bied ’n keerpunt vir die bedryf, meen ’n bedryfsorganisasie. Die klem verskuif vanjaar verder as veerkragtigheid na hernude geleenthede en groei, sê South Africa Wine. Die uitdagings versterk Suid-Afrika se posisie as ’n produsent van premiumwyne vir wêreldwye markte.
Suid-Afrika se groeiende vraag na by-bestuiwingsdienste plaas toenemende druk op sowel bye as byeboere, volgens Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad. Sy het tydens ’n webinaar ter viering van Wêreldbyedag (20/05) gepraat, waar sy die belangrike rol van bye in voedselproduksie en die uitdagings waarmee die land se byebedryf te kampe…
Die gewilde Senwes Agri Rewards wenner is onlangs by NAMPO aangekondig. Die Manna Studiegroep het die beminde Isabel Nienaber ingeskryf en sy was ook die wenner! Isabel van Tonder gesels met Isabel Nienaber oor haar ambulansdiens, Bella Med in Viljoenskroon en Vierfontein distrik.
Isabel van Tonder gesels met Dawie Maree, Hoof Landbou, bemarking en inligting by FNB, oor die dienste wat banke aan boere lewer en raad aan boere wat onder finansiele druk is.
Isabel van Tonder gesels met Cilliers Brink, adjunk federale voorsitter van die DA, oor knelpunte in munisipaliteite, wat ook vir boere 'n probleem is.
Isabel van Tonder gesels met Jan van Sandwykk, 'n wildboer van 'n familieplaas in Limpopo, wat 'n slim plan gemaak het met die boorgate op die plaas, nadat hulle die slagoffer was van boorgatdiefstal.
Suid-Afrika se landbousektor het 2026 op ’n positiewe noot begin, met sterk groei in indiensneming wat verbeterde produksietoestande in groot dele van die land weerspieël. Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom, sê die toename in werk is grootliks aangevuur deur gunstige landboutoestande wat deur 2025 en tot aan die begin van vanjaar ervaar…
13 May 6AM
6 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.