OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,621 Episodes
1160 – 1180

Agri-uur: 1 November, Johan van den Berg

Aanvanklike voorspellings het getoon dat meer reën in September en Oktober sou voorkom het, maar dit was volgens onafhanklike landbouwerkundige, Johan van den Berg, nie die geval nie. Hy gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor wat boere kan verwag in November …
1 Nov 2023 8AM 2 min

Agri-uur: 31 Oktober, Marciel Hopkins

Deelnemers van Boer Soek ‘n Vrou is Sondagaand bekendgemaak. Vyf van die tien boere is van Sentraal-Suid-Afrika. Die aanbieder van dié gewilde reeks, Marciel Hopkins, moedig belangstellendes aan om hul liefdesbriewe vir die boer van wie hulle hou, in te dien voor middernag op 30 November. OFM Nuus se Elsabé…
31 Oct 2023 2AM 2 min

Agri-uur: 31 Oktober, Chereen en Thys von Solms

Die teelbedryf is divers. Sommige Suid-Afrikaners verkies om met skape en beeste te teel, terwyl ander kies om met honde te teel. Een sulke paartjie is die eienaars van Bostu Boerboels, Chereen en Thys von Solms. Hulle is geleë in die Leeuwfontein-omgewing naby Roodeplaatdam in the Pretoria. OFM Nuus se…
31 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 30 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
30 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 27 October, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
27 Oct 2023 8AM 9 min

Agri-uur: 26 Oktober, Juan Venter

Die tiende veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van net meer as 6 000 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer …
26 Oct 2023 8AM 3 min

Agri Hour: 25 October, Gavin Grgurin

Rabbit owners and breeders are currently facing an outbreak of Rabbit Viral Haemorrhagic Disease. This disease causes death in both domestic and wild rabbits and hares. OFM News’ Zenande Mpame speaks to Gavin Grgurin from the Gauteng Rabbit Breeders Association to learn more …
25 Oct 2023 10AM 9 min

Agri-uur: 25 Oktober, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
25 Oct 2023 2AM 2 min

Agri Hour: 24 October, Emmanuel Modau

Animal genetics is labelled as one of the pillars of livestock development. However, not all livestock farmers take this into account. To hear more about this, OFM News’ Elsabé Richard-May chats with Emmanuel Modau from Mathuba Genetics and Experimental Farm in Limpopo…
24 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 20 October, Sindira Chetty

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
19 Oct 2023 9AM 8 min

Agri-uur: 20 Oktober, Juan Venter

Die negende veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van net meer as 7 600 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
19 Oct 2023 8AM 3 min

Agri-uur: 19 Oktober, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
18 Oct 2023 2AM 2 min

Agri-uur: 18 Oktober, André Reitsma

Verskeie beesrasse was vanjaar te sien by NAMPO ALFA. Een sulke ras is die Braunvieh wat 'n gewilde beesras in Suid-Afrika is, met sy oorsprong in Europa. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het daar met André Reitsma van die genootskap Braunvieh Suid-Afrika, gesels om meer te leer oor dié beesras…
18 Oct 2023 2AM 3 min

Agri-uur: 18 Oktober, Corné Nel

Kinders is die toekoms van landbou. Só meen Corné Nel van BKB wat die beoordeelaar was van NAMPO ALFA 2023 se Vleisbees Jeugskou. Die wenner van dié skou was Natacha Badenhorst, ‘n graad 12 leerder van Limpopo. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Nel om meer te leer oor…
18 Oct 2023 2AM 4 min

Agri-uur: 18 Oktober, Neil Dry

Die varkbedryf herstel goed ná ‘n uitbraak van Afrika-varkpes in dele van Suid-Afrika. En om te hoor of siekte-uitbrake in die pluimveebedryf sowel as veldbrande die varkbedryf enigsins bevoordeel, het OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Neil Dry van Niemen Stoet …
18 Oct 2023 1AM 5 min

Agri-uur: 16 Oktober, Dr. Kobus Laubscher

Nuus oor die konflik tussen Israel en Palestina het skokgolwe regoor die wêreld gestuur. Dié konflik kom nadat Rusland Oekraïne binnegeval het in Februarie verlede jaar - wat ‘n groot impak op landbou het. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor watter impak die…
16 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 16 October, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
16 Oct 2023 2AM 5 min

Agri Hour: 16 October, Gordon Cornish

NAMPO ALFA ended on Saturday and it was the place to be for livestock, outdoor and hunting enthusiasts. OFM News’ Elsabé Richard-May spoke to some of the farmers there. One such farmer is Mozambican Brahman breeder, Gordon Cornish, who is originally from Klerksdorp in the North West. Here is their…
16 Oct 2023 2AM 5 min

Agri-uur: 13 Oktober, Natacha Badenhorst

‘n Graad 12 leerder van Merensky Akademie Hoërskool in Limpopo het gister NAMPO ALFA se Vleisbees Jeugskou gewen. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met die wenner gesels…
13 Oct 2023 3AM 3 min
1160 – 1180