Vrystaat Landbou se veediefstal privaat ondersoekinisiatief het verskeie suksesse behaal sedert dit in Julie van stapel gestuur is. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Peet Swanepoel, koördineerder vir die privaat ondersoekers in die Vrystaat,hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Derksen versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…

Banke vat hande met die regering en ander beleggers om die landbousektor te help groei. Een so 'n inisiatief is die program vir ekonomiese transformasie van swart sitrusprodusente. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met FNB se Dawie Maree oor hierdie fonds en die belangrikheid daarvan om kleinskaalse sitruskwekers te help.
Alhoewel Vrystaat Landbou se privaat ondersoekinisiatief vir veediefstal goed vorder, is daar talle uitdagings. Dié inisiatief is in Julie in die Fezile Dabi-distrik geloods. Om meer uit te vind gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May met Peet Swanepoel, koördineerder vir die privaat ondersoekers in die Vrystaat.
In vandag se vinnig veranderende wêreld, het die manier waarop ons werk en die ruimtes waarin ons werk, 'n beduidende gedaanteverwisseling ondergaan. Christi-Léne Gericke van RAiN Geoktrooieerde Rekenmeesters vertel hoe die nuwe CoolDesk saamwerkruimte inisiatief die plaaslike sake-toneel van die Potchefstroom gemeenskap kan transformeer.
Gewasbeskermingsproduk-etikette is besig om te verander. CropLifeSuid-Afrika-kommunikasie bestuurder, Elriza Theron, sê boere en plaaswerkers moet hiervan kennis neem, aangesien dié etikette vir die afsienbare toekoms aanhou sal verander. OFM Nuus se Elsabé Richard-May praat met haar hieroor…
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Dis amper tyd vir die langverwagte NAMPO ALFA wat plaasvind van 12 tot 14 Oktober op NAMPO Park, buite Bothaville. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Lizette Vermaak, organiseerder van NAMPO ALFA se veeprogram …
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
The recent sharp rise in fuel prices dashed hopes of reduced pressure on profit margins for farmers. The increase in diesel prices, together with rising Brent crude oil prices and a weaker rand/dollar exchange rate, is contributing to cost pressure throughout the agricultural value chain. OFM News’ Elsabé Richard-May chats…
Chantelle de Bruyn, owner of Buttercup Farmhouse in Bloemfontein, proudly produces coffee grounds from butternut. Yes, butternut. This idea was sparked after her grandfather contracted a kidney infection from drinking too much caffeine. To find out more, OFM News' Elsabé Richard May speaks to her.
In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
Die vierde wolveiling van die 2023/24-seisoen het hierdie week plaasgevind, waar meer as 1 500 bale by OVK se veiling aangebied is. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
Daar is soms ‘n misverstand oor wie as ‘n werkgewer, ‘n subkontrakteur of ‘n werknemer beskou word ingevolge die Wet op Beroepsbeserings en –siektes, sowel as ander arbeidswetgewing. Om uit te vind hoe dit in die landbousektor werk, gesels OFM Nuus se Elsabé Richard-May weer met Stephan Pietersen van Work…
Ons kyk na die impak van politieke inmenging op van die kwessies wat deur die landbousektor in die gesig gestaar word. OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels met Wes-Kaapse landbou-Minister, dr Ivan Meyer, hieroor …
OFM Nuus se Heidre Malgas gesels met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo Karoo Opleiding by Orania, oor kursusse wat hulle aanbied soos boerderybestuur.
5 Sep 2023 12PM
3 min
1200 – 1220
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.