OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,572 Episodes
260 – 280

Skaapbestuur en wolverslag

Johan Gunter gesels met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur en Zinanda Geyer het die jongste vanaf die wolmark.
28 Feb 3AM 4 min

AMT-ontleding: Vleisprystendense

Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand en dollar wisselkoers.
25 Feb 11PM 6 min

Verhandeling van kapitaalbelasting

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige beantwoord vandag weer luisteraars se vrae en vandag verduidelik hy die verhandeling van plase en spesifiek kapitaalbelasting.
23 Feb 10PM 2 min

Vrystaatse premier belig landbou planne in 2025 rede

Die Vrystaatse premier sê beter ekonomiese vooruitsigte, ondanks ontwrigtings en wêreldwye onsekerheid, inspireer haar regering. MaQueen Letsoha-Mathae het Vrydat haar provisiale rede in Bloemfontein gelewer. Sy het ook planne vir landbou, die platteland en infrastruktuur belig…
23 Feb 10PM 4 min

OVK wolmarknuus

Die Suid-Afrikaanse Rand het sterker teen die Amerikaanse Dollar verhandel gedurende die meeste van die twee dag wolveiling. Die Suid-Afrikaanse Mark het positief verhandel ten spyte van die Austaliese Mark wat met 0.7% swakker gevaar het. OVK se Zinanda Geyer het meer…
20 Feb 11PM 2 min

Chris Derksen Vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 19 Februarie…
19 Feb 10PM 1 min

Help só Noord-Kaapse boere tydens droogte

Hoewel daar onlangs verspreide reënval in sommige dele van die Noord-Kaap was, bly die droogte ’n ernstige uitdaging vir boere in die streek. Volgens Janine Byleveld, Bedryfsbeampte: Ekonomie, Handel en Natuurlike Hulpbronne van Agri Noord-Kaap, het die oostelike dele van die provinsie, veral naby die grens met Noordwes en die…
18 Feb 10PM 3 min

AMT Graanmarkverslag

Dr. Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte.
18 Feb 10PM 6 min

Hoe die ID-Scan tegnologie werk

Alex van Rooyen, ID-Scan tegniese adviseur, vertel hul tegnologie is baseer op dié beginsel wat reeds in 1922 deur Japannese wetenskaplikes ontdek is.
17 Feb 10PM 5 min
260 – 280