OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,868 Episodes
4780 – 4800

'Begroting hou min in vir landbou'

Politieke ontleder Theo Venter, van die Noordwes-universiteit, het na min. Malusi Gigaba se begrotingsrede gaan luister. Ons het met Theo op Before Dawn gesels.
22 Feb 2018 1AM 2 min

'Ekonomie moet nou op dreef kom'

Agri SA-president, Dan Kriek, gesels oor die Vrede-ondersoek en -verhoor én oor die nuwe politieke tydvak wat aangebreek het.
16 Feb 2018 9AM 5 min

Oos-Vrystaat kry 'n veiligheidsentrum

AfriForum gaan 'n Oos-Vrystaatse gemeenskapsentrum vir veiligheid op plase en dorpe oprig, sê AfriForum se voorsitter in Bethlehem, Isoldé Laesecke.
13 Feb 2018 10AM 5 min
4780 – 4800