Agri SA se hoof van minerale hulpbronne, Janse Rabie, gesels oor hulle appélle teen die vier omgewingsmagtigings vir eksplorasie oor sowat 2,4 ha in die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal.
Adjunk- uitvoerende direkteur van Agri SA, Christo van der Rheede, gesels oor die Agri SA-droogtehulpfonds en die konvooi hulpvoer wat hulle volgende week Wes-Kaap toe stuur.
Landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat, gesels met Pieter Möller, oor tegnologie wat landbou vir jong mense aanloklik maak.
Politieke ontleder Theo Venter sê daar is binne die hele storm om die Swart Maandag-betogings 'n groter prentjie van woede en ontevredenheid wat die regering nie mag ignoreer nie.
Vrystaat Landbou (VL) se regsadviseur, Gernie Botha, sê VL wil sy stryd voortsit om die regering te verplig om die landbougemeenskap langs die Lesotho-grens se veiligheid te verseker.
Pieter Möller gesels oor die komende kompetisie waarop die wêreld se beste kase weer deur fynproewers aangewys gaan word.
23 Oct 2017 9AM
1 min
4960 – 4980
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.