OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
6,006 Episodes
5160 – 5180

'Daar is goeie grondhervormingsplanne'

Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê die regering moet eerder erns maak van die Nasionale Ontwikkelingsplan en sinvolle grondhervormingsmodelle wat reeds op die tafel is.
3 Oct 2017 1AM 3 min

Kosproduksie in Afrika

Landbou-ekonoom Kobus Laubscher gesels in sy Donderdag-praatjie oor voedselproduksie op die vasteland.
29 Sep 2017 8AM 4 min

Die droogtehulp-krisis

Politieke ontleder Theo Venter gesels met Pieter Moller oor die probleme rondom die lewering van droogtehulp.
27 Sep 2017 8AM 2 min

Vrystaat Landbou kry nuwe hoof

Bloemfonteinse tegnologie-invoerder, Gerhard Kriel, word Vrystaat Landbou se nuwe uitvoerende hoof. Gerhard was vroeër in bestuursposte by drie landboumaatskappye
27 Sep 2017 7AM 1 min
5160 – 5180