John Steenhuisen, Minister van Landbou, het tydens sy toespraak by Agri SA se kongres in Kaapstad die noodsaaklikheid van vennootskappe en die rol van georganiseerde landbou in die groei van Suid-Afrika se landbousektor beklemtoon. "Dit is van kardinale belang om saam met Agri SA te werk, veral op 'n vieringsdag…
At AgriSA's Green Horizons conference in Cape Town, Agbiz chief economist, Wandile Sihlobo, led a panel discussion on investability of the food economy. "This panel, which was about investments in South Africa's agriculture, said stakeholders are optimistic about the business conditions in South Africa's agriculture. We had already seen that…
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die lewende hawe- en buitelewe-ekspo, NAMPO Alfa, keer hierdie Oktober terug vir sy derde aflewering, wat beloof om nóg ’n indrukwekkende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse landbousektor te wees. Van 17 tot 19 Oktober 2024 sal die ekspo by NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met…
'n Voormalige AgriSA-president, Japie Grobler, deel 'n spesiale boodskap met landbouers na aanleiding van sy toespraak tydens AgriSA se jaarkongres in Kaapstad.
Die eerste verskeping van 21 210 kg vars Suid-Afrikaanse avokado’s het onlangs in Shanghai aangekom. Dit volg nadat ’n fitosanitêre protokol tussen Suid-Afrika en China verlede jaar onderteken is. Wu Peng, die sewende Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, het gesê dat besendings soos hierdie belangrik is om die groei van bilaterale…
Die jongste uitgawe van Finance and Farm Management, ’n gesogte handleiding wat dikwels in die landboukringe as die "Blou Bybel" bekend staan, se sewende uitgawe is onlangs bekend gestel. OFM Agri se Robyn Schutte het met Brendan Jacobs, die hoof van agribesigheid by Standard Bank, gesels oor die boek wat…
Kaapstad sal eerskomende Woensdag die gasheer wees vir Agri SA se kongres, wat vanjaar hul 120ste bestaansjaar vier. OFM Agri se Robyn Schutte het met Johann Kotze, hoof uitvoerende bestuurder van Agri SA, gesels hieroor…
OFM Agri se Robyn Schutte het onlangs met onafhanklike weerkundige Johan van der Berg gesels oor die verwagte weerpatrone vir die komende plantseisoen in die somer-reënstreek, veral in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noord-Wes.
Het jy al planne gemaak om NAMPO Alfa te besoek? OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Graan SA se Bennie Saayman om meer oor die geleentheid uit te vind.
Agri Noordwes se jaarkongres skop eerskomende Vrydag in Lichtenburg af. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met adjunk hoofbestuurder van Agri Noordwes, Naudé Pienaar…
Adjunkpresident Paul Mashatile lê tans ’n besoek aan Londen af vir die Suid-Afrika-beleggingsweek by die Londense aandelebeurs. Die fokus van sy besoek is om landbouhandel, belegging en vennootskappe tussen Suid-Afrika en die Verenigde Koningkryk te versterk. Hierdie inisiatief is 'n belangrike stap vorentoe vir die Suid-Afrikaanse agri-sektor, aangesien Suid-Afrika poog…
Een van die groot hoogtepunte van die landbou-kalender vind vandeesmaand in Sentraal SA plaas. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kurger, het meer besonderhede oor vanjaar se NAMPO Alfa…
1 Oct 2024 11PM
5 min
540 – 560
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.