OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,148 Episodes
2320 – 2340

Landbounuus-podcast: Reën bedreig keerwal

‘n Boer uit die Soutpan-omgewing in die Vrystaat, Mimie Jacobs, sê goeie reën word wyd verwelkom maar dat dit egter kan veroorsaak dat ‘n keerwal in die Modderrivier naby haar plaas ineenstort. Jacobs boer met lusern en pekanneute langs die Modderrivier en sê die onlangse reën het nie ‘n negatiewe…
3 Feb 2021 4AM 2 min

Landbounuus-podcast: Noord-Kaap vloedskade op miljoene rande geskat

Die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Bently Vass, deel dat die provinsie hewige reën ervaar het weens die tropiese storm Eloise. Hy sê dit het tot gevolg gehad dat honderde gesinne dakloos gelaat is. Die vloedskade, volgens Vass, sal die provinsie na raming tussen R40…
2 Feb 2021 4AM 3 min

Landbounuus-podcast: Kenner verduidelik wat regte en verpligtinge van grondeienaars is

Na aanleiding van die afgelope week se grondbesettings en –vergrype in die Potchefstroom-distrik in die JB Marks Munisipaliteit in Noordwes, verduidelik die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, wat die regte en verpligtinge van grondeienaars en –huurders is. Moolman sê paaie, beligting, dienste en ander strukture vorm ook deel van die vereistes…
18 Jan 2021 6AM 3 min
2320 – 2340