Madre de Waal gesels oor haar seun se ongeluk

Loading player...
’n Ma van Bloemfontein soek antwoorde nadat haar seun sy lewe verloor het in ’n tref-en-trap-ongeluk.

Janco Fitzgerald (21) is op 19 Oktober by ’n sirkel in Raymond Mhlabaweg, Navalsig, van sy motorfiets gestamp. Hy is die volgende dag in die Pelonomi-hospitaal oorlede.
30 Oct 2024 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Kittie Horn.

Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes.
27 Aug 5AM 1 min

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min