OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,883 Episodes
5080 – 5100

Landboubulletin, Maandag 6 November 2017

Agri SA sê 20% verhoging vir krag gaan die ekonomie en landbou seermaak; VF+ teken beswaar aan teen omgewingingsmagtigings vir eksplorasie in Vrystaat; en boere is vol hoop oor goeie reën wat voorspel word.
6 Nov 2017 8AM 3 min

OFM-landboubulletin, Vrydag 3 November 2017

Agri SA appelleer teen vier omgewingsmagtigings vir eksplorasie in Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal; boere wag vol hoop op reën sodat die plantery in alle erns kan begin; en die dinge is aan die gebeur op Bultfontein se Boertjiefees-terrein.
3 Nov 2017 8AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 2 November 2017

Meer oor Agri SA en sy vennote se grondoudit; droogte in die Wes-Kaap word 'n ramp; en Agri-Noordwes help om 30 vragmotors met hulpvoer na Wes-Kaap te stuur.
2 Nov 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 1 November 2017

Agri SA en vennote se grondoudit toon dat voorheen benadeelde mense beduidend meer grond as in 1994 besit; Dan Kriek sê oudit kan dien as vertrekpunt vir sinvolle grondhervorming; en DA gaan met OB vergader oor ondersoeke, staatskaping en Vrede-melkery.
1 Nov 2017 10AM 3 min

Landboubulletin, Dinsdag 31 Oktober 2017

Veekundiges en navorsers van Afrika, Amerika en Europa vir die week in Suid-Afrika byeen vir verbetering van bokboerdery; Afrika-voorligters in Durban byeen; en NWK en GWK kry nuwe finansiële hoofde.
31 Oct 2017 1AM 3 min

Farm murders

Farmers share their feelings about the farm murders and farm attacks that have been happening across the country.
30 Oct 2017 9AM 1 min

Brigadier Khuto Khuto

Memorandum of demands being handed over to Brigadier Khuto Khuto to give to the Manguang Metro Municipality and the National SAPS. This comes after the various farm murders and attacks across the country.
30 Oct 2017 9AM 1 min

Willem Grobbelaar

Willem Grobbelaar North West organiser of protest #BlackMonday
30 Oct 2017 5AM 1 min
5080 – 5100