OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,884 Episodes
5140 – 5160

Bank robbers still at large

Bloemfontein - Police in Bloemfontein are still searching for four suspects in connection with an armed robbery at a bank in the city centre. Police spokesperson Sam Makhele says police were alerted to the robbery just after 13:00, yesterday. Four armed suspects apparently approached a cash-in-transit vehicle in front of…
7 Oct 2017 2AM 1 min

Landboubulletin, 6 Oktober 2017

Parlementêre komitee sê hy is bekommerd oor probleme in waterdepartement; landbouminister moet vinnig planne maak teen voëlgriep, sê DA; en wolmarkvooruitsigte steeds uitstekend.
6 Oct 2017 8AM 2 min

Landboubulletin, Donderdag 5 Oktober 2017

Vrystaat Landbou (VL) se president, Dan Kriek, praat oor VL se struktuurverandering en maatskappystigting asook oor die Lesotho-grenshofsaak; en boere in die binneland jubbel oor die reën.
5 Oct 2017 8AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 4 Oktober 2017

Vooruitsige lyk goed vir katoenboere, sê GWK Agri se besturende direkteur, Tom Meintjes; landbou-ekonoom Kobus Laubscher sê mielieboere gaan dit nie maklik hê nie; en die reën is hier!
4 Oct 2017 8AM 3 min

Landboubulletin, Dinsdag 3 Oktober 2017

Parlementêre portefeuljekomitee spreek kommer uit oor die voëlgriep-pandemie; Agri SA en polisiebestuur gaan praat oor plaasaanvalle; en waterdepartement in Noord-Kaap sê oor besoedeling van Oranjerivier en die planne vir provinsie se nuwe Vioolsdriftdam.
3 Oct 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Maandag 2 Oktober 2017

Agri SA se Annelize Crosby praat oor die belangrikheid van Vrydag se appèlhofuitspraak oor die vergoeding vir landbougrond vir grondhervorming; Agbiz se John Purchase waarsku oor onteiening sonder vergoeding; en witmielieprys gaan onder druk bly.
2 Oct 2017 11AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 28 September 2017

Roelf Meyer praat oor landbou se toekoms en staatskaping en korrupsie op Senwes-Toekomsfokusdag; en Santam Landbou-weerkenner Johan van den Berg sê die reën is op pad.
28 Sep 2017 8AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 27 September 2017

Dis mos demokrasie! sê Senwes se Danie Minnaar oor teenstand teen staatspensioengeld vir staatsondernemings; Vrystaat Landbou kry nuwe uitvoerende hoof; en goeie oeste gaan voedselinflasie in toom hou, maar vleis gaan duur bly…
27 Sep 2017 5PM 3 min

Landboubulletin, Dinsdag 26 September 2017

Frankfort-aanval is 53ste aanval sedert Januarie in die Vrystaat; Koring-oesskatting sal waarskynlik afwaarts aangepas word; en Noord-Kaap kry vyf agri-parke.
26 Sep 2017 9AM 2 min

Dalene Muller.

Dalene Muller vertel oor haar man, Johnny, se toestand nadat hy Sondagoggend deur plaasaanvallers gewond is.
26 Sep 2017 5AM 1 min

Verdagtes steeds soek ná boer geskiet is

Die polisie in die Oos-Vrystaat soek steeds na twee verdagtes nadat ‘n 38-jarige boer die afgelope naweek op sy plaas in die Frankfortdistrik in die gesig geskiet is. Polisiewoordvoerder, Loraine Earle sê die boer en sy gesin het gisteroggend omstreeks 01:00 van die dorp af teruggekeer, toe die boer se…
25 Sep 2017 5AM 1 min

Twee dood ná motor teen boom bots

Twee mans is dood, en vier ander mense is beseer nadat ‘n motor gister op die N4 naby Rustenburg teen ‘n boom gebots het. ER24 woordvoerder, Russel Meiring sê die ongeluk het gistermiddag tussen Moedville en Swartruggens plaasgevind. Hy sê toe paramedici by die toneel aankom was ‘n driejarige kind,…
25 Sep 2017 3AM 1 min

Traffic authorities prepare for high volumes today

Traffic authorities in the Free State are ready for high traffic volumes on all the major routes in the province, as people travel back home after the long weekend. The Department of Police, Roads and Transport’s, Kabelo Moloabi says that they will have zero tolerance to any criminal activities and…
25 Sep 2017 3AM 1 min

Centlec sê oor probleme met koopkrag

Die Mangaung-metro se kragvoorsiener, Centlec, werk onverpoos om ‘n probleem met hul koopkragstelsel, op te los. Dit kom nadat krag sedert gister nie vir die publiek by kooppunte beskikbaar was nie weens probleme met die stelsel. Die woordvoerder vir Centlec, Lele Mamathu sê die probleem is deur ‘n kragonderbreking veroorsaak…
25 Sep 2017 2AM 1 min

NW business robberies: more suspects arrested

Three suspects, between the ages of 25 and 50, are expected to appear in the Klerksdorp Magistrate’s Court on Tuesday in connection with various business robberies committed in Potchefstroom. Police spokesperson Adele Myburgh says the suspects were arrested on Wednesday and Thursday in Vosloorus, Thokoza and Klerksdorp. She says they…
24 Sep 2017 3AM 1 min

NK: Ses vas vir bedrog

Die polisie in die Noord-Kaap het gister ses verdagtes wat hulself glo as polisiebeamptes, wetstoepassingsbeamptes, en regeringsamptenare voorgedoen het, en glo honderde duisende rande van mense gesteel het, in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana sê een van die verdagtes, ‘n pastoor van Modderrivier, het hom as ‘n verkeersbeampte voorgedoen en…
23 Sep 2017 6AM 1 min

Sewe vas ná aantal sakerowe in NW

Die polisie in Noordwes sê die aantal voorvalle van sakeroof in sekere gebiede in die provinsie het oor die afgelope ruk toegeneem. Volgens woordvoerder Adele Myburgh, is vier mans, wat glo met verskeie van hierdie rooftogte verbind word, gisteraand by Schweizer-Reneke inhegtenis geneem. Sy sê die mans het gisteraand omstreeks…
23 Sep 2017 5AM 1 min

NW: Carjacking suspect arrested after dramatic chase

Klerksdorp - A dramatic police chase in Klerksdorp led to the arrest of a 27-year-old suspect in connection with the carjacking of a panel van containing cigarettes set to be worth more then R300 000. Police spokesperson, Adele Myburgh says two persons travelling in the van were approached and stopped…
23 Sep 2017 3AM 1 min

NW: Social media foils armed robbery

Rustenburg - A 41-year-old man is expected to appear in the Bafokeng Magistrate’s Court on Tuesday after the police in Rustenburg foiled an armed robbery attempt thanks to the use of social media. Police spokesperson, Adele Myburgh, says members of the flying squad received a tipoff about a suspicious white…
23 Sep 2017 1AM 1 min
5140 – 5160