OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Agri SA maak in November sy grond-oudit bekend; Agri SA en polisieminister span kragte saam teen misdaad op die platteland; en Senwes en jong boere nooi jou na Toekomsfokus en Nasie in Gesprek.
Agri SA se Kobus Breytenbach oor polisiëringsprobleme op die platteland; DA in Noord-Kaap sien rooi oor droogtehulp en middelman se Bentley; en Gift of the Givers gee boere droogtehulp.
Oudit van watergebruikers in die Laer-Oranje-waterbestuursgebied by Prieska; DA sê Vrystaatse wetgewer moet ingryp teen landboudepartement oor boekhoudingkwessie; en weerburo sê Donderdag reën dit in die Vrystaat en Noord-Kaap.
DA in Noord-Kaap wil weet hoe is droogtehulp van R25 miljoen verdeel; voernood onder boere in Noord-, Wes- en Oos-Kaap word al hoe groter; en boere gaan die druk van duurder brandstof in planttyd aan hulle sak voel.
SAKP sien ook rooi oor Vrede-melkery; Santam Landbou se Johan van den Berg oor planttyd; en Agri Vryburg hou volgende week veiligheidsekspo vir boere en dorpenaars.
Santam Landbou se weerkenner, Johan van den Berg, gee 'n vooruitskouing; sakeman-boer van Colesberg wat erg brand in veldbrande se toestand bestendig; en DA in Colesberg en Vrystaat sê owerheid moet nou sy deel doen in stryd teen veldbrande
Tierpoort-polisie en -boere hou veiligheidsberaad; NW-regering sê landbou- en toerismestudente sal voorkeur kry vir beurse; en die Alfa-vee-ekspo skop môre af by die Afridome op Parys. #landbou #agriculture #OFM news
Die oorsaak van verskeie brande wat gisteraand in die Bainsvlei omgewing in Bloemfontein uitgebreek het, is nog onbekend. Francis Gouws van die Bainsvlei GPF sê hulle het omstreeks 20:30 ‘n oproep gekry van ‘n brand op die R64. Sy sê toe hulle op die toneel aankom het hulle gevind dat…
Bloemfontein - Een man is gisteraand in 'n botsing tussen ‘n polisievoertuig en ‘n Audi op die N8 buite Thaba Nchu in die Vrystaat dood.ER24 se Annine Siddall sê die ongeluk het omstreeks middernag gebeur. Sy sê die passasier van die Audi is in ‘n kritieke toestand na ‘n hospitaal…
Bloemfontein - Die polisie in die Vrystaat soek verdagtes nadat die liggame van twee tienermeisies die naweek in 'n industriële gebied op Botshabelo ontdek is. Woordvoerder Thandi Mbambo sê twee werknemers van Botshabelo Industries het gisteroggend op die half-naakte liggame van 'n 16- en 18-jarige meisie afgekom. Sy sê albei…
Two men, who were arrested in connection with the murder of a member of the South African Communist Party (SACP), has each been sentenced to life in prison in the Sasolburg High Court. Police spokesperson, Thandi Mbambo says Michael Mthethwa (29) and Lefu Motloung (41) were found guilty of robbery…
A team of 25 firefighters have been deployed to attend to a veld fire on a farm at Ficksburg in the Free State. Working on Fire (WoF) spokesperson Wayne Mokhethi says the WOF Ficksburg team have been trying to suppress the fire at Rensburghoek since 7:30 this morning but that…
Crime affecting farming communities in the Free State is a serious problem. This is according to Agriculture and Rural Development MEC, Oupa Khoabane. He says production is paralysed when farmers and farm workers are murdered. Khoabane says this can then also lead to tensions between employers and employees. He adds…
Free State MEC of Agriculture and Rural Development, Oupa Khoabane, visited various projects supported by the department this week. This was to assess the progress of the agricultural projects throughout the province. According to a statement the department’s intervention in the projects aimed to improve productivity and help them to…
Die Suid Afrikaanse Weerdiens het inwoners van die Noord-Kaap en Noordwes gewaarskwu teen ’n hoë brandgevaar vir vandag en môre. ‘n Voorspeller van die weerdiens se Bloemfontein-kantoor, Quinton Jacobs, sê die hoofrede hoekom die waarskuwing uitgereik is, is as gevolg van warm temperature wat vandag in die twee provinsies voorspel…
Vrystaat Landbou het as ’n middelman toegetree, tot die krisis met seisoenwerkers by Wesselsbron; Noord-Kaapse landboudepartement waarsku teen veldbrande; en die kabinet praat oor renosterhoringvoorraad in private besit.
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Die Britse en Ierse Leeus-haker, Rory Best, sal Ulster tydens die 2017/18 Guinness Pro14-reeks aanvoer. Die span van Belfast pak Vrydagaand die Toyota Cheetahs in hul openingswedstryd van hul veldtog. Die T20 Global-liga verwag dat meer spelers aanstaande jaar aansoek sal doen om in die toernooi te speel. Die suksesvolle…
30 Aug 2017 11AM
2 min
5160 – 5180
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.