Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,453 Episodes
1180 – 1200

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte.
28 May 2025 11AM 5 min

Die konstruksiemafia kry op sy neus

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor Pepkor en Coronation se finansiële resultate, asook oor die konstruksiemafia.
27 May 2025 11AM 10 min

R240 miljard se investering kom

Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor die regering se belegging in Suid-Afrika se infrastruktuur.
27 May 2025 11AM 9 min
1180 – 1200