Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,984 Episodes
160 – 180

Goud breek deur $4 000

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die goudprys sowel as buitelandse beleggings.
7 Oct 11AM 4 min

SA verkoop die meeste motors in ’n dekade

Die motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het.
7 Oct 11AM 9 min

Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied.
6 Oct 12PM 8 min

Dis hoe mens rykdom bepaal

Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal.
3 Oct 11AM 7 min
160 – 180