Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,799 Episodes
1640 – 1660

Pole klap Spar

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor Nvidia, Spar Pole, en die Poskantoor se Dag Zero.
4 Sep 2024 11AM 10 min

'n Kraak in die twee-pot

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor die markte en die tweepot-aftreestelsel.
3 Sep 2024 11AM 5 min

Absa PMI duik in die hek

Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) gesels oor Absa se aankopebestuurdersindeks (PMI).
2 Sep 2024 11AM 9 min

Tegnologie en diere

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor tegnologie en diere.
2 Sep 2024 11AM 6 min

Goeie brandstofnuus

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
2 Sep 2024 11AM 7 min
1640 – 1660