Is dít die beste werk in die wêreld?

Loading player...
Wallies Uys, hoof van Spiritus by Heineken Beverages, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy werk, en hoe hy ontspan in sy vrye tyd.
9 Oct 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min