Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,806 Episodes
1800 – 1820

Bewaringslandbou kry momentum in die Wes-Kaap

Prof Johann Strauss, voorsitter van die plaaslike reëlingskomitee en senior wetenskaplike verantwoordelik vir navorsing oor volhoubare gewasstelsels by die Wes-Kaapse departement van landbou gesels oor bewaringslandbou.
30 Jul 2024 11AM 7 min

SA Bpk. laat waai

Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte.
30 Jul 2024 11AM 8 min

Koop jou kripto so

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband verduidelik hoe om kriptogeldeenhede veilig te hou.
26 Jul 2024 11AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
26 Jul 2024 11AM 17 min
1800 – 1820