Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,806 Episodes
1820 – 1840

Afrikaans bied steeds kommersiële waarde

Dawid Botha, besturende direkteur van die Eskekuteurs vir Boedels en Testamente gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
25 Jul 2024 11AM 7 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte.
25 Jul 2024 11AM 11 min

Amerikaanse markte bloei

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Manjifieke Sewe, en Vodacom se handelsverklaring.
24 Jul 2024 11AM 5 min
1820 – 1840