Kontant is koning, mits jy versigtig beplan

Loading player...
Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, deel haar insigte oor die risiko van te veel kontant in jou portefeulje.
1 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min