Goud beur tot nóg 'n hoogtepunt

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die redes agter die sterker goudprys en Woolworths se finansiële resultate.
3 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min