Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,806 Episodes
1900 – 1920

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte.
8 Jul 2024 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord luisteraarsvrae.
5 Jul 2024 11AM 15 min

Bidvest wil sy bank verkoop

Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Bidvest wat sy bank wil verkoop.
4 Jul 2024 11AM 7 min

Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry

Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusboere wat steeds miljoene verloor as gevolg van ‘n probleem om hulle produk op oorsese markte te plaas.
4 Jul 2024 11AM 6 min
1900 – 1920