Tencent se waardevlak: Wat beteken dit vir SA beleggers?

Loading player...
Dr. Steve Minaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, gesels oor die waarde wat in Tencent-aandele lê en wat dit vir Suid-Afrikaanse beleggers beteken.
15 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min