Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,806 Episodes
2000 – 2020

Mr Price leun op Studio88

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor rentekoerse en Mr Price se finansiële resultate.
13 Jun 2024 11AM 6 min

Media24 wil Rapport en Beeld sluit

Prof Herman Wasserman, mediakundige en voorsitter van die departement joernalistiek by die Stellenbosch Universiteit gesels oor Media24 wat die gedrukte weergawe van Beeld, City Press, Daily Sun en Rapport wil sluit.
13 Jun 2024 11AM 9 min

Ryk drink koffie met Johan Gouws

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
13 Jun 2024 11AM 15 min

Markoorsig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte.
12 Jun 2024 11AM 4 min

Premier lig sy wins met 20%

Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor die groep se finansiële resultate.
11 Jun 2024 11AM 6 min
2000 – 2020