Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,806 Episodes
1980 – 2000

Nuwe rekord vir die JSE

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
19 Jun 2024 12PM 8 min

SA hawens is nie so swak as wat buitelanders dink nie

Jacob van Rensburg, hoof van navorsing en ontwikkeling by die Suid-Afrikaanse Vereniging van Vragversenders (Saaf) gesels oor die Wêreldbank en S&P Global se verslag oor houerhawens se prestasie.
18 Jun 2024 12PM 8 min

Telkom se skip draai

Serame Taukobong, uitvoerende hoof van Telkom gesels oor die groep se finansiële resultate.
18 Jun 2024 12PM 8 min

Die JSE borrel in reaksie op nuwe regering

Hannes van den Berg, hoof van SA Aandele & Multi-bate beleggings by Ninety One en Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die JSE se reaksie op die nuwe regering.
18 Jun 2024 12PM 20 min

SA betree ’n koalisie-era

Busisiwe Mavuso, uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa (Blsa) sê Suid-Afrikaners het ’n punt bereik waar hulle radikale verandering moes aanbring om die ekonomie te red.
14 Jun 2024 11AM 9 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
14 Jun 2024 11AM 21 min
1980 – 2000