So waar behoort die rand nou teen die dollar te verhandel?

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom by Old Mutual, verduidelik wat hy dink die waarde van die rand behoort te wees en hoe dit bepaal word.
24 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min