Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,984 Episodes
220 – 240

Internasionale beurse druk die JSE hoër

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die plaaslike beurs se reaksie op die Amerikaanse markte wat gister op ’n rekordhoogtepunt gesluit het.
23 Sep 11AM 6 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor goudaandele, hoër aandelewaardasies, en die Canal+- en MultiChoice-transaksie wat finaal in werking tree.
22 Sep 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
19 Sep 12PM 17 min

Die elfde groen dag in ’n ry

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt, Investec se handelsverklaring, en die Spar-groep se nuwe handelsmerk vir troeteldiere.
19 Sep 12PM 11 min
220 – 240