Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
2920 – 2940

Markoorsig

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte.
19 Apr 2024 12PM 8 min

Van bank tot Binance

Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
18 Apr 2024 12PM 10 min

Sasol haal ’n lys van skande

Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Sasol wat die wêreld CO2-vrystellings swartlys haal.
17 Apr 2024 12PM 5 min
2920 – 2940