Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor hoe om jouself te beskerm teen ponzi skemas.
3 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min