Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3260 – 3280

WeBuyCars gaan noteer

Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor WeBuyCars wat noteer.
31 Jan 2024 11AM 7 min

Tshwane het ’n plan vir gekaapte geboue

Kingsley Wakelin, burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste in die Tshwane-metro gesels oor die Tshwane-program vir volhoubare en beter geboue.
31 Jan 2024 11AM 8 min

ChatGPT kan nou Excel-spreiblaaie ontleed

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor ChatGPT se Excel-spreiblaaie.
29 Jan 2024 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder van PSG Old Oak en Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
26 Jan 2024 10AM 22 min
3260 – 3280