Remgro is nie té beïndruk met sy afgelope boekjaar nie

Loading player...
Remgro het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie aangekondig, die uitvoerende hoof Jannie Durand gesels oor die resultate.
19 Sep 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min