Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3320 – 3340

Wat kan ’n R7000-haardroeër doen?

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor 'n R7000-haardroeër.
15 Jan 2024 11AM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte en Sasol.
15 Jan 2024 11AM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner van PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Jan 2024 11AM 23 min
3320 – 3340