Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3340 – 3360

SA bly in Agoa

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die olieprys, SA wat in Agoa bly, en Sanral se padbouprojekte.
12 Jan 2024 11AM 10 min

Bitcoin-fondse kry die groen lig

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte, bitcoin-fondse wat die groen lig kry, en Robert Gumede se konsortium wat Tongaat oorneem.
11 Jan 2024 11AM 9 min

Die volstruisbedryf tof sy vere

Laubscher Coetzee, eienaar van Kandrift Boerdery naby Oudtshoorn gesels oor die volstruisbedryf in Suid-Afrika na die droogte.
9 Jan 2024 12PM 7 min

Buitenlanders vlug steeds

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die markte.
9 Jan 2024 12PM 12 min
3340 – 3360