Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3440 – 3460

Senwes se winste blom

Francois Strydom, uitvoerende hoof van Senwes gesels oor die groep se finansiële resultate.
7 Dec 2023 12PM 10 min

Belastingdispute is groot besigheid

Elle-Sarah Rossato, vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
7 Dec 2023 11AM 14 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor markte, die NGV-wetsontwerp en SA se minimum loon.
7 Dec 2023 11AM 6 min

WeBuyCars kan dalk beurs toe

Faan van der Walt, uitvoerende hoof en stigterslid van WeBuyCars gesels oor die moontlikheid dat WeBuyCars apart op die JSE noteer.
6 Dec 2023 10AM 10 min

Zimbabwe hou rentekoerse onveranderd op 130%

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor British American Tobacco se regsprobleme, en Franse maatskappye wat besluit om verdere beleggings in SA te staak.
6 Dec 2023 10AM 8 min

SA voer die eerste keer sojabone na China uit

Dr. André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesade-handelaars (Sacota) gesels oor hoe hierdie mark vir Suid-Afrika oopgegaan het.
5 Dec 2023 11AM 5 min
3440 – 3460