Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,837 Episodes
3460 – 3480

Elf vragmotors die naweek uitgebrand

Mary Phadi, president van die Vragmotorbestuurdersvereniging van Suid-Afrika (TASA) gesels oor aanvalle op vragmotors en die impak daarvan.
10 Jul 2023 12PM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte en Telkom wat die Maseko-konsortium se aanbod van die hand wys.
10 Jul 2023 12PM 8 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor vandag se markte en die rand se verswakking.
7 Jul 2023 12PM 6 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die rand wat verswak en die gevolge daarvan.
6 Jul 2023 11AM 8 min

Huispryse hou aan met gly

Esteani Marx, hoof van eiendom by Lightstone Properties gesels oor hulle jongste huisprysindeks.
5 Jul 2023 12PM 9 min
3460 – 3480