Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3480 – 3500

Gaan jy ‘n hoender hê vir Kersfees?

Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) sê hulle het die departement van landbou gevra om 'n noodfonds in te stel vir boere wat hoenders van kant moet maak.
29 Nov 2023 10AM 4 min

Waarom is daar nie meer veeartse hier nie?

Brenda Swart, 'n direkteur by die departement van hoër onderwys en opleiding gesels oor die departement se inligtingsessie oor die gebrek aan veeartse in Suid-Afrika.
28 Nov 2023 10AM 5 min
3480 – 3500