Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,485 Episodes
3500 – 3520

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die goudprys en die twee drukgroepe van die sakesektor wat die NRP waarsku.
27 Nov 2023 11AM 5 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
24 Nov 2023 10AM 17 min

Mr. Price klim en Spar val

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor Mr. Price se resultate en Spar se handelsverslag.
23 Nov 2023 11AM 4 min

Die OpenAI- en Microsoft-sepie

Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor die OpenAi- en Microsoft-sepie en Sam Altman wat terugkeer na sy pos.
22 Nov 2023 11AM 8 min

Misdaad kos SA 10% van sy BBP

Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die olieprys wat styg en die koste van misdaad in Suid-Afrika.
22 Nov 2023 11AM 9 min
3500 – 3520