Die JSE brei sy inkomste bronne aggressief uit

Loading player...
Die JSE het vandag winssyfers bekend gemaak vir die 6 maande tot einde Junie. Die omset was 4% hoër, die wesensverdienste onveranderd op R500 miljoen, en die direksie het nie 'n dividend verklaar nie. Die uitvoerende hoof, Dr Leila Fourie gesels oor die resultate.
7 Aug 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min